Short description
Die tiener-ster Victor Brink gaan die Dagbreek-ryskool besoek om sy nuwe musiekvideo te verfilm. En dis nie al nie … iemand gaan boonop die kans kry om saam met Victor in die video te wees! Die katterige Vinette gaan seker maak sy kry die rol!
Customer reviews & ratings