Besoekersgids Nasionale Kruger Wildtuin

Author:
Jacana maps
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Besoekersgids Nasionale Kruger Wildtuin Out of stock

Short description

Die Nasionale Krugerwildtuin het 'n trotse geskiedenis om biodiversiteit, wat ineengestrengel is met 'n ryke erfenis van meer as 'n miljoen jaar se kulturele diversiteit, te vertroetel.

Long description

Die Nasionale Krugerwildtuin het 'n trotse geskiedenis om biodiversiteit, wat ineengestrengel is met 'n ryke erfenis van meer as 'n miljoen jaar se kulturele diversiteit, te vertroetel. Hoewel dit die olifante, leeus, hardekoolbome en breeoparende in die Wildtuin is wat toeriste die meeste trek, is daar oorgenoeg bewyse orals in die Wildtuin van komplekse patrone van menslike aktiwiteite wat die gebied vir duisende jare beinvloed het. In vergange jare het vroee jagter-versamelaars, gemeenskappe wat in goud en brons handel gedryf het, koloniale ontdekkingsreisigers, jagters, veeboere en vele ander mense deur die gebied wat nou bekend is as die Krugerwildtuin beweeg, en meeste van hulle was blootgestel aan dieselfde wildlewe en plantegroei waaraan toeriste vandag nog blootgestel word. Bykans 147 soogdierspesies, 507 voelsoorte, 336 boomsoorte, 114 reptielsoorte, 49 vissoorte en 34 amfibiee is opgeteken in die Krugerwildtuin, 'n gebied van 20 000 vk km – bykans so groot as Wallis.

Product details

Publisher:
Jacana Media
ISBN:
9781770092204
Publication date:
December 2006
Length:
295mm
Width:
210mm
Pages:
24

Other products to consider

Lighthouses of South Africa
Lighthouses of South Africa

Author:
Gerald Hoberman
Now R625.95
(eB 6260)
Visitors guide Kruger National Park
Visitors guide Kruger National Park

Author:
Jacana maps
Now R31.95
(eB 320)
Guide to best budget getaways: Western Cape
Guide to best budget getaways: Western Cape

Author:
Paul Leger
Now R72.95
(eB 730)

Out of stock

Besoekersgids Nasionale Kruger Wildtuin

Besoekersgids Nasionale Kruger Wildtuin

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Newsletter