Bloedsusters

Al gewonder wie maak skoon waar iemand wreed gesterf het? Of weke lank dood gelê het? Ontmoet die twee susters van Pretoria wat nie net die gemors... more
Author:
Ilse Salzwedel; Eileen de Jager; Roelien Schutte
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 100.00
Was:
R175.00
Now:
R117.00
eBucks:
eB1 170
Discovery Miles:
1 170
  • Pintrest

Short description

Al gewonder wie maak skoon waar iemand wreed gesterf het? Of weke lank dood gelê het? Ontmoet die twee susters van Pretoria wat nie net die gemors skoonmaak nie, maar ook probeer om die trauma vir die wat agterbly, te verlig. Dis hulle wat die stukke gaan optel. Soms letterlik. Sodat die lewe so normaal moontlik vir die res van ons kan aangaan.

Long description

Ontmoet die twee susters van Pretoria wat nie net daagliks ondenkbaar-grusame tonele skoonmaak nie, maar ook probeer om die trauma te verlig vir die wat agterbly. Crime Scene Clean-up is 'n maatskappy wat aan die twee vroue behoort en wat met opgeleide spanne regoor Suid-Afrika tonele van plaasmoorde, gesinsmoorde en selfmoorde skoonmaak – met deernis en empatie. Gewapen met die regte toerusting en chemikaliee, maar veral met moed en menslikheid, is dit hulle wat die stukke gaan optel – soms letterlik.

Product details

Imprint:
LAPA
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799350975
Publication date:
September 2011
Length:
212mm
Width:
137mm
Pages:
168
Audience:
General
Pages:
168

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Bloedsusters (Schutte en De jager)
Reviewed by Frank from belgië on 10 January 2013
1 of 1 people found the following review helpful:

Hierdie boek sal beslis sensitiewe lesers ontstel. Ek het die teks in 1 asem gelees. Dis'n baie spannende verslag. Ilse Salzwedel verdien 'n eervolle sitasie!.

Was this review helpful?    

 

  Bloedsusters
Reviewed by Crystal from Cape Town on 12 July 2012
5 of 9 people found the following review helpful:

Die susters se storie ruk jou tot die werklikheid. Goed geskryf en ten spyte van elke grusame toneel wat hulle al mee te doen gehad het, verwys hulle steeds na elke een met deernis. Definitief die moeite werd om te lees. Lees sommer ook Piet Beyleveld & Micki Pistorius se boeke vir 'n behoorlike kwota Suid-Afrikaanse realiteit.

Was this review helpful?    

 

  Bloedsusters
Reviewed by Marné from Durban, South Africa on 09 April 2013

Baie insiggewende boek. Skokkende inligting veral tov plaasmoorde (wat gewoonlik uit die media gehou word). Boeiend alhoewel dit onstellend is. Welgedaan Ilze!

Was this review helpful?    

See more reviews

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 3 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R100.00 + R35.00 Post office delivery Like New Kriskras

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Mar 2013
Location:
Horison, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Goeie toestand so goed as nuut

Add to basket
R100.00 + R35.00 Post office delivery Like New MARIANNE SNYMAN

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
14 Jan 2013
Location:
Witbank, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R130.00 + R35.00 Post office delivery Like New Barbara Naude

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
15 Jun 2011
Location:
randfontein, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket