Boheem

Author:
Chanette Paul
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R190.95
eBucks:eB1910

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Boheem

Short description

Om vrygespreek te word op aanklag van moord, beteken nie dieselfde as om onskuldig bevind te word nie. En onskuld word nie maklik bewys nie.

Long description

Om vrygespreek te word op aanklag van moord, beteken nie dieselfde as om onskuldig bevind te word nie. En onskuld word nie maklik bewys nie. Veral nie 'n tweede maal nie. Drie jaar na die moord op haar man, wen Kayla Cilliers 'n skryfkompetisie en gaan na die kunstenaarskolonie, Bohemia, om haar manuskrip onder leiding van die wereldbekende skrywer, Rose-Anne Lockwood, af te rond. Kort na haar aankoms, kom Kayla op 'n lyk af en dis nie net Mitch Lockwood wat wil sorg dat sy die keer nie skotvry kom nie. Boheem is die derde boek in die reeks wat met Springgety afgeskop het en in Fortuin verder gevoer is. Gys Niemand moet weer sy speurvernuf inspan – al is dit uit 'n heel ander hoek as die speurders wat Kayla wil vastrek.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799344646
Length:
198mm
Width:
129mm
Pages:
592

More buying options

View all 1 used from R150.00
Queries
R150.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: CRAZYBABY2011  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: this book is in excellent condition, cover is in great condition, a few marks/dents on cover, hardly noticeable really and the inside pages are like new, .. only things is..edges of pages shows some dust, from being in storage..very minimal though.. it is fantastic condition, better than most books you would find at exclusive books. almost perfect condition, so slight storage dust on edges of paper. noticeable when book is closed only..9/10.. COVER SHOWS THE MOST WEAR,
0

    1     

Other products to consider

13 Uur
13 Uur

Author:
Deon Meyer
Was R207.95
Now R156.95
(eB 1570)
Jagseisoen: Weet jy waar jou kind is
Jagseisoen: Weet jy waar jou kind is

Author:
Francois Bloemhof
Now R130.95
(eB 1310)
Without Remorse
Without Remorse

Author:
Tom Clancy
Now R89.95
(eB 900)
Kill Alex Cross
Kill Alex Cross

Author:
James Patterson
Now R194.95
(eB 1950)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Spanningsroman op sy beste
Reviewed by Allison on 05 August 2009
370 of 731 people found the following review helpful:

Boheem is die derde boek in Chanette Paul se reeks wat met Springgety begin het en in Fortuin verder geneem is en hier moet speurder Gys Niemand weer sy speurvernuf inspan. Moord, intrige, jaloesie en onvoorspelbaarheid is net ‘n paar dinge in Chanette Paul se nuwe roman, Boheem. Kayla Cilliers het ‘n skryfkompetisie gewen en gaan na die kunstenaarskolonie, Bohemia en daar begin die moeilikheid. Die karakters word uiters goed beskryf, soos Lente met haar harp, Judy wat stemme hoor en snobistiese Bonnie. Wanneer jy die agtergrond van Boheem lees, kan jy duidelik sien hoe Paul dit pynlik goed nagevors het, om dit onherroeplik te beskryf. Paul het die ‘n spannigsroman aangepak en haar heeltemal in die genre gevestig. Die roman is ‘n gehalte publikasie en jy sal die 586 bladsye deurdraf en spyt wees dat dit klaar is. Boheem is ook ‘n uitstekende boek om in leeskringe te behandel en daar is ‘n lys van besprekingspunte vir leeskringe agterin die boek. “Dis ongetwyfeld een van die beste Afrikaanse boeke wat ek in 2009 gelees het - ongelooflik interessant en onvoorspelbaar. Chanette kry dit goed reg om teenoorgesteldes teenoor mekaar af te speel - liefde en haat, goed en sleg ... En die subtiele humor het my ook gereeld laat glimlag” Litnet – 2009/07/20 Besoek ook http://crimebeat.book.co.za/blog/2009/07/20/an-extract-from-chanette-pauls-new-thriller-boheem/ vir ‘n uittreksel van Boheem.

Was this review helpful?    

Buy this product

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Now R59.95
(eB 600)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter