Brakanjan - Een Vir Almal En Alma Vir Een...

Tien jaar nadat hy ‘n Musketier geword het, lewe Brakanjan en Juliet net buite Parys saam met hul kinders Flippie en Fleur.  more
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R101.95
eBucks:
eB1 020
Discovery Miles:
1 020
  • Pintrest

Short description

Tien jaar nadat hy ‘n Musketier geword het, lewe Brakanjan en Juliet net buite Parys saam met hul kinders Flippie en Fleur.

Long description

Wanneer die Koning snaaks begin optree en Richelieu se soldate as paleiswagte aanstel in die Musketiers se plek, vra die Koningin vir Pom om Brakanjan, Athos, Portos en Aramis te vind om te kom help. Die indringer Blancbec word ontmasker en sy broer, die regte Koning, regeer weer oor Frankryk.

Blancbec sweer egter wraak en probeer eers om ’n desooreenkoms met die Hertog van Beiere te verongeluk voordat hy Fleur laat ontvoer en as gyselaar aanhou in ruil vir die koningskap.

Brakanjan, die Musketiers en selfs Milady en Vidimer span saam om Fleur te red. Blancbec en sy boewe word ondergesit en lewenslank in die tronk gegooi.

Die storie eindig wanneer Brakanjan tydens ’n swierige bal as Hoofoffisier van die Koninklike Wag aangestel word. Almal, selfs Richelieu en Vidimer wens hom geluk

Product details

Rating:
ALL AGES

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Brakanjan - Een vir almal en almal vir een
Reviewed by Unknown from Johannesburg, South Africa on 30 April 2013

Uiteindelik, 'n goeie AFRIKAANSE DVD vir my kinders. Hulle is MAL oor Brakenjan en ek kyk ook sommer saam!

Was this review helpful?    

 

  5
Reviewed by JACQUELINE from Thohoyandou on 05 March 2013

My kids love it!!

Was this review helpful?    

 

  Brakanjan - Een Vir Almal En Alma Vir Een...
Reviewed by Unknown from Centurion Gauteng on 04 March 2013

My kinders is mal hieroor

Was this review helpful?    

See more reviews