Bybelblokraaiboek

Author:
Anina Roux; Albe Grobbelaar; Louise van Tonder
Format:
Softcover

Now:R115.95
eBucks:eB1160

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Bybelblokraaiboek

Short description

This is the first Afrikaans crossword book in which the Bible is the continuous theme. It is crammed with crosswords, games and quizzes for young and old that challenge anyone who would like to put their Bible knowledge and expertise to the proof.

Long description

Hierdie publikasie is die eerste groot Afrikaanse blokraaiboek waarin die Bybel deurlopend die tema is. Dis propvol raaisels, speletjies en vasvrae wat oud en jonk sal geniet en bied pret en uitdagings vir almal wat hulle kennis en vernuf op die proef wil stel.

Die Bybel en woorde wat in die Bybel voorkom, vorm deurlopend die algemene basis waaruit hierdie unieke boek saamgestel is, maar die inhoud strek ook wyer as dit. Van die woordspeletjies, blokraaie en blokkiesraaisels is op die ware fynproewer met 'n wyer kennis van kerk- en geloofsake gerig. Selfs gode en helde uit die Griekse mitologie, begrippe en karakters uit verskillende godsdienste en teoloƫ en kerkleiers uit die latere kerkgeskiedenis vorm 'n deel van die netwerk van woorde in hierdie boek.

Product details

Publisher:
PHAROS
ISBN:
9781868900831
Publication date:
April 2008
Length:
280mm
Width:
215mm
Weight:
210g
Pages:
140

Other products to consider

Die Hart Van Ons Huis
Die Hart Van Ons Huis

Author:
Marita van der Vyver
Now R175.95
(eB 1760)
Spoke en ander gruwelike goed
Spoke en ander gruwelike goed

Author:
Fanie Viljoen
Now R119.95
(eB 1200)
Raka: Die Roman
Raka: Die Roman

Author:
Koos Kombuis
Now R175.95
(eB 1760)
Huisgenoot groot blokraaiselboek 10
Huisgenoot groot blokraaiselboek 10

Author:
Marlene Hamman; Yvonne van Eeden
Now R83.95
(eB 840)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Bybelblokraaiboek

Bybelblokraaiboek

Now:R115.95
eBucks:eB1160
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Byleveld: dossier van 'n baasspeurder
Was R198.95
Now R129.95
(eB 1300)

2.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

3.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

4.
Skouspel 2011
Was R159.95
Now R128.95
(eB 1290)

5.
Platteland
Was R106.95
Now R85.95
(eB 860)

6.
Kaalvoet
Was R106.95
Now R85.95
(eB 860)

7.
Fiela Se Kind
Now R60.95
(eB 610)

8.
Kook en geniet
Was R261.95
Now R170.95
(eB 1710)

9.
13 Uur
Was R198.95
Now R129.95
(eB 1300)

10.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter