Die 5 vlakke van leierskap

Author:
John C. Maxwell
Format:
Softcover

Now:R153.95
eBucks:eB1540

More buying options:

South Africa

Delivery:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Die 5 vlakke van leierskap

Short description

Baie leiers weet soms nie waar om te begin om hul leierskapvaardighede te ontwikkel nie. Hulle het meestal nie die ervaring om groter leierskapgeleenthede aan te gryp nie. In sy nuutste boek, Die 5 vlakke van leierskap, gee John C.

Long description

Baie leiers weet soms nie waar om te begin om hul leierskapvaardighede te ontwikkel nie. Hulle het meestal nie die ervaring om groter leierskapgeleenthede aan te gryp nie. In sy nuutste boek, Die 5 vlakke van leierskap, gee John C. Maxwell doeltreffende riglyne vir die wat grense in hulself wil oortref om sterker leiers te word. Hy beskryf vyf verskillende stadiums in die evolusie van ’n kragtige leier: Vlak een: Posisie – Mense volg jou omdat hulle moet. Vlak twee: Toestemming – Mense volg jou omdat hulle wil. Vlak drie: Produksie – Mense volg jou as gevolg van wat jy vir die organisasie doen. Vlak vier: Mense-ontwikkeling – Mense volg jou as gevolg van wat jy vir hulle persoonlik gedoen het. Vlak vyf: Toppunt –Mense volg jou as gevolg van wie jy is en waarvoor jy staan. Maxwell beskryf elke vlak deur grondige verduidelikings en voorbeelde wat lesers sal wys hoe hulle van een vlak na die volgende kan vorder om invloedryke, gerespekteerde en suksesvolle leiers te word.

Product details

Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781415312827
Length:
228mm
Width:
152mm
Weight:
398g
Pages:
272

Other available formats


More buying options

View all 1 new from R120.00
Queries
R120.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Shaun Fivaz  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: 3 days delivery by post
0

    1     

Other products to consider

Every Young Man's Battle: Strategies for Victory in the Real World of Sexual Temptation
Every Young Man's Battle: Strategies for Victory in the Real World of Sexual Temptation

Author:
Fred Stoeker; Stephen Arterburn
Now R159.95
(eB 1600)
The 5 Love Languages: The Secret to Love That Lasts
The 5 Love Languages: The Secret to Love That Lasts

Author:
Gary Chapman
Now R129.95
(eB 1300)
No image
Leef voluit en vreesloos

Author:
J. Meyer
Now R144.95
(eB 1450)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die 5 vlakke van leierskap

Die 5 vlakke van leierskap

Now:R153.95
eBucks:eB1540
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Now R59.95
(eB 600)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter