Die Aandag Van Jou Oe

Subtitle:
Gedigte Vir Die Liefde
Author:
Petra Muller
Format:
Softcover

Now:R108.95
eBucks:eB1090

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Die Aandag Van Jou Oe

Short description

André P. Brink sê: DIE AANDAG VAN JOU Oë is een van die grootste digbundels in Afrikaans: 'n volgehoue, deurleefde, oorwoë, byna onverduurbare elegie (musikaal gekonsipieer, soms vir orreltone, soms vir 'n orkes, soms vir 'n fluit of enkele viool) ron

Long description

Andre P. Brink sê:

"DIE AANDAG VAN JOU Oë is een van die grootste digbundels in Afrikaans: 'n volgehoue, deurleefde, oorwoë, byna onverduurbare elegie (musikaal gekonsipieer, soms vir orreltone, soms vir 'n orkes, soms vir 'n fluit of enkele viool) rondom die dood van 'n geliefde wat in sy afwesigheid juis in en deur die woord gehuldig, gevier en verduursaam word. Net een van die vele verbluffende deugde van die bundel is die gesprekke wat dit aanknoop met Van Wyk Louw, met Cussons, met Opperman, soms met Breyten ..."

In aansluiting hierby oordeel Daniël Hugo:

"Dit is 'n ryk bundel ten opsigte van verwoording, verbeelding en stemming. Heelwat gedigte het die magiese krag van suggestie en beswering. Dit is die boeiendste elegiese bundel in Afrikaans en een van die beste bundels liefdespoësie. Daarby is die bundel stewig gekonstrueer met die deurlopende en vervlegte teenstellings: see/woestyn, vuur/ys, lig/donker. Ek het groot bewondering vir die oënskynlike gemak waarmee hierdie verse geskryf is. Hulle is die aandag van baie lesers se oë werd."

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624041047
Publication date:
May 2002
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
170g
Edition:
1
Pages:
136

Other products to consider

Writing Poetry: A Practical Guide
Writing Poetry: A Practical Guide

Author:
Julia Casterton
Now R155.95
(eB 1560)
Heilige nuuskierigheid
Heilige nuuskierigheid

Author:
T.T. Cloete
Now R165.95
(eB 1660)
A Maze Me: Poems for Girls
A Maze Me: Poems for Girls

Author:
Naomi Shihab Nye
Now R169.95
(eB 1700)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die Aandag Van Jou Oe

Die Aandag Van Jou Oe

Now:R108.95
eBucks:eB1090
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Now R59.95
(eB 600)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter