Die geheim

Author:
Rhonda Byrne
Format:
Hardcover

Out of stock

South Africa


Die geheim Out of stock

Short description

The Secret available in Afrikaans

Long description

Dié boek wat die wêreld op loop het, is nou in Afrikaans beskikbaar. Die Geheim onthul die misterie van die verborge potensiaal in elkeen van ons. Fragmente van Die Geheim is gevind in tradisionele verhale, literatuur, gelowe en filosofieë deur die eeue heen. Die handjievol mense wat die krag van Die Geheim ontdek het, het bekend geword as die mees uitsonderlike mense wat nog ooit gelewe het. Onder hulle was: Plato, Da Vinci, Galileo en Einstein. Nou word Die Geheim met die hele wêreld gedeel. Die Geheim is die samesmelting van moderne wetenskaplike denke en antieke wysheid. Die boek se aangrypende, praktiese kennis lei lesers tot begrip oor hoe om baas te word oor hul lewens.

Product details

Publisher:
Jonathan Ball Publishers
ISBN:
9781868422920
Publication date:
October 2007
Length:
0mm
Width:
0mm
Weight:
0g
Pages:
200

Other products to consider

Secret Gratitude Book
Secret Gratitude Book

Author:
Rhonda Byrne
Now R162.95
(eB 1630)
Vegetarian Cure for Arthritis
Vegetarian Cure for Arthritis

Author:
Horacio F. Ariza
Now R115.95
(eB 1160)
Frats
Frats

Author:
Chris Karsten
Now R180.95
(eB 1810)
Asbesmiddag
Asbesmiddag

Author:
Etienne Van Heerden
Now R202.95
(eB 2030)

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Newsletter