Die Karoo Kookboek

Die Karoo kookboek is 'n ware refleksie van die kos van hierdie unieke area, propvol heerlike resepte wat van geslag tot geslag oorgedra is. more
Author:
Rose Willis
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R198.00
eBucks:
eB1 980
Discovery Miles:
1 980
  • Pintrest

Short description

Die Karoo kookboek is 'n ware refleksie van die kos van hierdie unieke area, propvol heerlike resepte wat van geslag tot geslag oorgedra is.

Long description

Die Karoo kookboek is 'n ware refleksie van die kos van hierdie unieke area, propvol heerlike resepte wat van geslag tot geslag oorgedra is. Die pragtige kos fotografie word aangevul deur volkleur landskap foto's terwyl swart en wit foto's van historiese geboue en mense 'n nostalgiese gevoel ontketen. Die 100+ resepte bestaan hoofsaaklik uit kos wat tradisioneel met die Karoo vereenselwig kan word, maar dit wys ook die moderne invloede wat bewys dat dit tog 'n dinamiese manier van kosmaak is. Die vars produkte van die area word benadruk en 'n kalender van gebeure word ook ingesluit.

Product details

Imprint:
Struik
Publisher:
Random House Struik
ISBN:
9781770076112
Publication date:
October 2008
Length:
295mm
Width:
210mm
Weight:
800g
Pages:
160
Audience:
General
Pages:
160

Customer reviews & ratings