Die ponies galop

Subtitle:
Seks en skandale van die sterre onthul
Author:
Yolanda Barnard
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Available new & used:

South Africa


Die ponies galop Only from 3rd party sellers

Short description

Die ponies galop – Seks en skandale van die sterre onthul deur Yolanda Barnard, van Glitterati-faam en Sondag-joernalis, is 'n binnevertelling van haar interaksie met ver meer as 100 bekendes in Suid-Afrika.

Long description

Die ponies galop – Seks en skandale van die sterre onthul deur Yolanda Barnard, van Glitterati-faam en Sondag-joernalis, is ’n binnevertelling van haar interaksie met vêr meer as 100 bekendes in Suid-Afrika. Dit is ook ’n outobiografie van haar lewe in die media oor ’n tydperk van langer as vier jaar. Haar eie hartseer en vreugdes. Die moord op haar suster se verloofde.

Hoe sy in die middel van die nag op die snelweg deur rowers aangehou is. Geen ster word gespaar nie en sy neem die leser na die ‘agterkamer’ met ’n paar nuwe en skokkende onthullings. In haar bekende ondersoekende styl delf die skrywer in egte ponietrant in die doen en late van die bekendes. Sy toon ook dat die sterre bloot ook maar mense is wat foute maak. Die boek bied verdermeer ’n interessante blik op die poniebladbedryf in Suid-Afrika, hoe dit in Suid-Afrika ontwikkel het en hoe dit figureer.

Wat weet die media? Berig hulle nie net oor die punt van die ysberg nie? Hoekom is die skades en skandes van bekendes nuus? Het die bekendes die media nodig of het die media die bekendes nodig? Wie vry na wie? Haar vertelling hoe Paul Kruger in die Ou Raadsaal, op Kerkplein, vir haar “loer”, laat mens lekker lag. Die andersheid van Loftus wanneer Angus Buchan daar optree, bring ’n eie rustigheid en vrede. Dit is ’n menslike boek met ’n lag en ’n traan.

Product details

Publisher:
Griffel Media
ISBN:
9780981417790
Length:
210mm
Width:
148mm
Weight:
335g
Pages:
250

More buying options

View all 3 used from R60.00
Queries
R60.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: CRAZYBABY2011  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: COVER HAS DENTS/CREASES/DUST/MARKS ON IT.. EDGES OF PAGES SHOWS DUST/DIRT DUE TO BEING IN STORAGE.. bottom corner of book looks like it was folded over, so it is slightly bend.. REALLY NOT HECTIC OR BAD,just worth a mention.. this is an used and read book.. A WELL USED BOOK. WAS ONLY DUSTY.. BEEN WIPED DOWN .. THE COVER SHOWS THE MOST WEAR. THE INSIDE IS 95% GOOD CONDITION... :-) 8/10
0

R70.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Santie Steyn  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

R80.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: isabel van staden  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

    1     

Other products to consider

29 Gifts: How a Month of Giving Can Change Your Life
29 Gifts: How a Month of Giving Can Change Your Life

Author:
Cami Walker
Now R164.95
(eB 1650)
An memoir of love and madness: Living with bipolar disorder
An memoir of love and madness: Living with bipolar disorder

Author:
Rahla Xenopoulos
Now R135.95
(eB 1360)
Audrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou
Audrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou

Author:
Marie Heese
Now R230.95
(eB 2310)
Vrypas
Vrypas

Author:
Dot Serfontein
Now R180.95
(eB 1810)

Buy this product

Die ponies galop

Die ponies galop

Only from 3rd party sellers

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Newsletter