Die Swart Eilande

Kuifie is vir die eerste maal warm op die spoor van Dokter Muller. Laasgenoemde bestuur 'n gestig van 'n vreemde aard: diegene wat toegelaat word, is... more
Author:
Herge
Format:
Softcover
Edition:
1

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R145.00
eBucks:
eB1 450
Discovery Miles:
1 450
  • Pintrest

Short description

Kuifie is vir die eerste maal warm op die spoor van Dokter Muller. Laasgenoemde bestuur 'n gestig van 'n vreemde aard: diegene wat toegelaat word, is nie noodwendig geestelik versteurd nie.

Long description

Kuifie is vir die eerste maal warm op die spoor van Dokter Muller. Laasgenoemde bestuur 'n gestig van 'n vreemde aard: diegene wat toegelaat word, is nie noodwendig geestelik versteurd nie. Die spoor van Dokter Muller lei Kuifie na die Swart Eiland in Skotland waar hy verdagte aktiwiteite teekom. Aanvanklik moet hy 'n gorilla trotseer wat 'n herehuis op die eiland bewaak, maar gou sien Kuifie dat die gorialla slegs die begin van al sy probleme is!

Product details

Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798144544
Publication date:
September 2004
Length:
295mm
Width:
215mm
Weight:
230g
Edition:
1
Pages:
64
Readership:
Children
Audience:
Children
Pages:
64

Customer reviews & ratings