Die geel kafee

Author:
Koos Kombuis
Format:
Softcover

Now:R120.95
eBucks:eB1210

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Die geel kafee

Short description

Koos Kombuis - die man met die bandana, die kitaar en die hartseerstem - is ook die digter André Letoit. Die Geel Kafee is sy tweede digbundel en is by die eerste druk beskou as 'n "Tagtigermanifes" al het André Letoit indertyd ontken dat so 'n beweging in die letterkunde bestaan.

Long description

Toe hy vir die eerste keer "weer hierdie ou poems ... deurlees," skryf hy in sy voorwoord by die tweede druk, het twee dinge hom opgeval: hoe hy al hoe nader aan sy loopbaan as liriekskrywer beweeg het en hoe Eurosentries die digbundel was. "Maar julle moet onthou: Met die publikasie van Die Geel Kafee was die Nuwe Suid-Afrika nog net 'n pypdroom en die Europese tradisie - soos ook deur die Sestigers gebruik - was ons medium van protes." En, voeg hy by: " ... dalk, wie weet, dien dit as inspirasie vir jong digters en skrywers vandag."

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869190330
Publication date:
July 2003
Length:
211mm
Width:
139mm
Thickness:
7mm
Weight:
170g
Pages:
108

More buying options

View all 1 new from R85.00
Queries
R85.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Deon TerBlanche  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Ysterkoei-blues: (1)
Ysterkoei-blues: (1)

Author:
Breyten Breytenbach
Now R211.95
(eB 2120)
Kaalkop
Kaalkop

Author:
Nataniel
Now R284.95
(eB 2850)
Digters en digkuns:  Poetry (Grade 11, 12)
Digters en digkuns: Poetry (Grade 11, 12)

Author:
N.J. Snyman; P.H. Roodt; P.J. Nienaber
Now R59.95
(eB 600)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die geel kafee

Die geel kafee

Now:R120.95
eBucks:eB1210
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Now R59.95
(eB 600)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter