Die Groot Verlange

Die groot verlange bied nie alleen ’n fassineerdende blik op een van die veelsydigste en merkwaardigeste Afrikaners wat ooit geleef het nie,... more
Subtitle:
Die verhaal van Eugene N. Marais
Author:
Leon Rousseau
Format:
Hardcover
Edition:
New title

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R240.00
eBucks:
eB2 400
Discovery Miles:
2 400
  • Pintrest

Short description

Die groot verlange bied nie alleen ’n fassineerdende blik op een van die veelsydigste en merkwaardigeste Afrikaners wat ooit geleef het nie, maar gee terselfdertyd ’n panorama van ’n groot gedeelte van die geskiedenis.

Long description

Die digter, advokaat, joernalis, avonturier, dwelmverslaafde en natuurkenner Eugene Marais bly 'n boeiende figuur. Die groot verlange bied nie alleen 'n fassineerdende blik op een van die veelsydigste en merkwaardigeste Afrikaners wat ooit geleef het nie, maar gee terselfdertyd ’n panorama van ’n groot gedeelte van die geskiedenis. In hierdie uitgawe word die belangrikste omissie in die eerste drie uitgawes van die teks, naamlik Marais se rol in die ontdekking van die broodboom wat na hom genoem is, reggestel. Die teks bevat ook nuwe bevindinge uit bronne wat vroeer oor die hoof gesien is.

Product details

Imprint:
PROTEA
Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869191047
Publication date:
December 2005
Length:
226mm
Width:
156mm
Weight:
960g
Edition:
New title
Pages:
514
Audience:
General
Pages:
514

Customer reviews & ratings