Short description
Net sodra jy dink jy verstaan jou kind, verstaan jy hom of haar glad nie. Kennis van die verskillende ontwikkelingsfases van die kind sal jou in staat stel om jou kind beter te verstaan en hom of haar met sy geestelike ontwikkeling te help. Kry vandag hul