Die regdoen-regmaakgids

Author:
Lindie Metz; Jennifer Swarts
Format:
Softcover

Now:R99.95
eBucks:eB1000

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Die regdoen-regmaakgids

Short description

Daar is oorlewingsgidse vir enigiets van kampeer tot hoe om jou menopouse te hanteer, en op die koop toe verskeie om van te kies. Maar daar is niks wat jou vertel hoe om elke dag en alledaagse situasies te hanteer nie.

Long description

Daar is oorlewingsgidse vir enigiets van kampeer tot hoe om jou menopouse te hanteer, en op die koop toe verskeie om van te kies. Maar daar is niks wat jou vertel hoe om elke dag en alledaagse situasies te hanteer nie. Die meeste van ons kom uitstekende met rekenaars reg, ons kan persoonlike luitone vir ons moderne selfone aflaai en die Net deursoek vir enige denkbare inligting. Maar weet ons wat om te doen as ons skielik 'n hoop wasgoed in die gesig staar en nie die witgoed 'n subtiele kleurverandering wil laat ondergaan nie, of 'n saggekookte eier wil he soos Ma dit gemaak het, of moet verhuis met die kleinste begroting denkbaar, wat dit in 'n doen-dit-selfprojek omskep, of in die middle van nerens sonder enige hulp in sig 'n wiel moet omruil? Hierdie titel vertel jou alles wat jy moet weet om op jou eie te oorleef – van hoe om die beste kastrol vir jou kombuis te kies tot hoe om die beste omelet ooit te maak, tot hoe om 'n koorsblaar in die kiem te smoor en 'n nuwe prop aan jou ketel te sit nadat jy vir jouself die perfekte Martini geskink het.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781875001767
Publication date:
December 2002
Length:
245mm
Width:
175mm
Weight:
310g
Edition:
1
Pages:
160

Table of contents

  • Hou jou kar in stand
  • wasgoed en klere
  • krag en toestelle
  • kuier
  • basiese geldsake
  • groen vingers
  • hou jou huis in stand
  • kombuis, kosmaak, kole
  • self
  • behoud
  • die groot trek
  • persoonlike veiligheid

Other products to consider

Tien uit tien: Kies plante vir jou tuin
Tien uit tien: Kies plante vir jou tuin

Author:
Reg Botha
Now R21.95
(eB 220)
Kry balans in jou lewe: Praktiese wenke vir werkende ma's
Kry balans in jou lewe: Praktiese wenke vir werkende ma's

Author:
Dr Colinda Linde
Now R126.95
(eB 1270)
'n Smaakfees uit Suid-Afrika
'n Smaakfees uit Suid-Afrika

Author:
Lochner De Kock
Now R81.95
(eB 820)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die regdoen-regmaakgids

Die regdoen-regmaakgids

Now:R99.95
eBucks:eB1000
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter