Die Soogdiergids Van Suider-Afrika

Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk, sodat dit nou een van die volledigste veldgidse oor die... more
Author:
Cillie, Burger
Format:
Softcover
Edition:
Second

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R141.00
eBucks:
eB1 410
Discovery Miles:
1 410
  • Pintrest

Short description

Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk, sodat dit nou een van die volledigste veldgidse oor die land-soogdiere van die substreek is. Die nuwe uitgawe sluit in: 'n Maklike-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer.

Long description

Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk, sodat dit nou een van die volledigste veldgidse oor die land-soogdiere van die substreek is. Die nuwe uitgawe sluit in: 'n Maklike-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer. Volledige spesie beskrywings, insluitende inligting oor die bewaring status, grootte, dieet, lewensverwagting, vyande, gewoontes, geluid en voortplanting van meer as 120 van die mees algemeen land-soogdiere van Suider-Afrika. Meer as 200 besonderse foto's van die vroulike en manlike diere. Foto's en illustrasies van veldtekens, soos mis en spore, asook verspreidingskaarte. 'n Tabel met illustrasies van spore van al die diere in die boek. Sketse wat die grootte van die dier teenoor 'n mens vergelyk. 'n Nuwe gedeelte met voorbeelde uit al die families van kleiner soogdiere, soos klaasneuse, skeeerbekke, molle, molrotte, vlermuise, rotte en muise. Die Soogdiergids van Suider-Afrika is 'n moet vir wildkykers, stappers en enigeen met 'n liefde vir die natuur.

Product details

Imprint:
Briza
Publisher:
Briza
ISBN:
9781875093465
Publication date:
November 2004
Length:
210mm
Width:
148mm
Thickness:
13mm
Weight:
440g
Edition:
Second
Audience:
General
Pages:
224

Customer reviews & ratings