Donatello en Volksie

Author:
Marion Erskine
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R148.95
eBucks:eB1490

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Donatello en Volksie

Short description

Op Oukersaand sit Zoe Zietsman stoksiel alleen voor haar rekenaar. Sy het niemand nie - selfs nie eers 'n hond waarmee sy kan cuddle nie. En cuddle is volgens Zoe 'n 'verdomde basic human right'. Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as 'Volksie' op www.matchmate inlog. . .

Long description

Op Oukersaand sit Zoe Zietsman stoksiel alleen voor haar rekenaar. Sy het niemand nie - selfs nie eers 'n hond waarmee sy kan cuddle nie. En cuddle is volgens Zoe 'n 'verdomde basic human right'. Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as 'Volksie' op www.matchmate inlog. . . So ontmoet sy vir Donatello, die advokaat wat sy klerekas colour code en net suiwer Afrikaans praat. Zoe, daarenteen, mix haar taal, ry nog met haar Vespa en leef vir joga. Wanneer Donatello en Volksie (oftewel Anton en Zoe) mekaar uiteindelik in die vlees ontmoet, is die gevolge sowel katastrofies as skreeusnaaks.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624048305
Length:
197mm
Width:
127mm
Pages:
256

Other available formats


Other products to consider

Davelvroue-reeks: Maryn
Davelvroue-reeks: Maryn

Author:
Chanette Paul
Was R175.95
Now R132.95
(eB 1330)
Die laat lente
Die laat lente

Author:
Linda Joubert
Now R148.95
(eB 1490)
Adam op bestelling (eBook)
Adam op bestelling (eBook)

Now R38.95
(eB 390)
Verbode drif
Verbode drif

Author:
Irma Joubert
Now R175.95
(eB 1760)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Fantabulasticwonderful!
Reviewed by Anelle from London,UK on 21 June 2010
232 of 471 people found the following review helpful:

Dis 'n heerlike lekker lag, skatterlag, snik lag, fantastiese wonderlike fabulous uitstekende supercalifragilisticexpialidocious moet lees boek! Happy reading!

Was this review helpful?    

 

  Ontspanned..!
Reviewed by Maryn from Pretoria, South Africa on 10 April 2011
114 of 257 people found the following review helpful:

Hierdie is 'n heerlike, ontspannende storie wat lig vertel word. Die karakters is 'real' en snaaks. Die hele storie is komies en daar is genoeg opwindende gebeurtenisse wat 'n mens sal laat lag! Ek kon nie die boek neersit nie! Ek dink dit is veral so spesiaal omdat 'n manlike skrywer 'n storie uit 'n vrou se oogpunt geskryf het. Definitief die moeite werd!

Was this review helpful?    

 

  Beste boek wat ek nog ooit gelees het!
Reviewed by Unknown on 26 September 2010
224 of 477 people found the following review helpful:

Die boek is onmoontlik om neer te sit

Was this review helpful?    

See more reviews

Buy this product

Donatello en Volksie

Donatello en Volksie

Now:R148.95
eBucks:eB1490
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter