Eiesinnige kind

Author:
Dobson J.C.
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Eiesinnige kind Out of stock

Short description

Dryf ’n moeilike kind jou die mure uit? Wonder jy waar jy as ouer gefaal het? Dr. James Dobson het raad. In Die eiesinnige kind skets hy die wêreld van die kind met ’n sterk wil. Hy wys ouers hoe om hierdie kinders met liefde en dissipline groot te maak sodat hulle ’n standvastige karakter kan ontwikkel. ’n Definitiewe lees-moet vir enigiemand wat ’n uitdagende kind moet grootmaak.

Product details

Publisher:
CUM
ISBN:
9781770001688
Publication date:
May 2006
Length:
230mm
Width:
153mm
Edition:
New title
Pages:
252

Other products to consider

Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie
Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie

Author:
Debbie de Jong; Jane Jarvis
Now R162.95
(eB 1630)
Die volledige ouerskapboek: Praktiese raad deur kenners
Die volledige ouerskapboek: Praktiese raad deur kenners

Author:
David Stoop; Jan Stoop
Now R151.95
(eB 1520)

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Newsletter