Short description
"Welkom terug, Jeanne Goosen! Jy is en bly 'n verstommende kreatiewe energie in ons letterkunde. Dis poësie wat 'n mens roer, laat lag, laat huil en hoop gee: daar is lewe buite intellektuele spel. Ons het hierdie soort digkuns nodig. Broodnodig!" Joan Hambidge, Litnet 2007-09-06.