Ena Murray Gunstelinge

Author:
Ena Murray
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Available new & used:

South Africa


Ena Murray Gunstelinge Only from 3rd party sellers

Short description

Die gunsteling-romans wat Ena self gekies het, is:
  • Verwonde Jare
  • Sê Groete Vir Pappa
  • Op Pad Na Kanaän, en
  • Die Wit Koningin.

    Ena verduidelik haar keuse as volg:

    "Die vier verhale in hierdie bundel het een ding gemeen: Dit gaan om die werklike lewe; van die karakters is of was werklike mense wat hulle in werklike situasies bevind het - dié soort verhaal wat my naaste aan die hart lê. Ook is persoonlike ervaring tussendeur ingevleg."

  • Long description

    Die gunsteling-romans wat Ena self gekies het, is:
  • Verwonde Jare
  • Sê Groete Vir Pappa
  • Op Pad Na Kanaän, en
  • Die Wit Koningin.

    Ena verduidelik haar keuse as volg:

    "Die vier verhale in hierdie bundel het een ding gemeen: Dit gaan om die werklike lewe; van die karakters is of was werklike mense wat hulle in werklike situasies bevind het - dié soort verhaal wat my naaste aan die hart lê. Ook is persoonlike ervaring tussendeur ingevleg.

    "Hoewel gedeeltes noodwendig uit my verbeelding geskep of aangevul moes word, kom die ou segswyse wat sê die waarheid is soms ongeloofbaarder as fiksie, hier tot sy volle reg.

    "Daarom is dit vir my as skrywer so 'n voorreg om op my sewentigste verjaardag en in die sewe en veertigste jaar in die skrywerswêreld hierdie bundel die lig te laat sien.

    "My opregte dank aan die uitgewer en al my duisende lojale lesers deur die jare."

  • Product details

    Publisher:
    Tafelberg Publishers Ltd
    ISBN:
    9780624044789
    Publication date:
    November 2006
    Length:
    213mm
    Width:
    137mm
    Weight:
    580g
    Edition:
    New title
    Pages:
    640

    More buying options

    View all 1 used from R150.00
    Queries
    R150.00
    + R35.00 Post office delivery
    Good
    Seller: CRAZYBABY2011  
    Delivery: Usually within 5 working days.
    Comments: USED ONLY ONCE. BEEN IN STORAGE FOR SOME TIME... COVER SHOWS DIRT/DUST AS DO THE EDGES OF THE PAGES... SOME CREASES AND A TEAR ON THE FRONT COVER-MIDDLE. FIXED IT WITH SOME SCOTCH TAPE...THE INSIDE IS CLEAN AND ALL THE PAGES ARE INTACT,,The cover shows the most wear, been read by many, but still in great condition to be read many more times.. book good for many more reading sessions. only minor damage, on cover really
    0

        1     

    Other products to consider

    Ena Murray omnibus 25
    Ena Murray omnibus 25

    Author:
    Ena Murray
    Now R175.95
    (eB 1760)
    Vier seisoene kind
    Vier seisoene kind

    Author:
    Wilna Adriaanse
    Now R180.95
    (eB 1810)
    Liefdespalet
    Liefdespalet

    Author:
    Dirna Ackermann
    Now R105.95
    (eB 1060)
    'n Ma se hoop
    'n Ma se hoop

    Author:
    Francine Rivers
    Was R149.95
    Now R97.95
    (eB 980)

    Buy this product

    Ena Murray Gunstelinge

    Ena Murray Gunstelinge

    Only from 3rd party sellers

    In my basket
    Your basket is empty
    Free delivery on orders over R250 *
     
    My wishlists
    Your wishlist is empty
    Earn with Visa
     
    eBucks
     
    m.kalahari.com
     
    Newsletter