Etosha

Subtitle:
'n Roman
Author:
Piet van Rooyen
Format:
Softcover

Now:R193.95
eBucks:eB1940

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Etosha

Short description

Karel Fechter, parkhoof van Etosha, weet goed sy dae is getel. Hy staan in die pad van die nuwe regering se planne vir ontwikkeling en vooruitgang. Met sy Anti-Poaching Unit (APU) probeer hy sy geliefde diere beskerm, onbewus oor hoe die groep oud-soldate sy opdragte uitvoer.

Long description

Karel Fechter, parkhoof van Etosha, weet goed sy dae is getel. Hy staan in die pad van die nuwe regering se planne vir ontwikkeling en vooruitgang. Met sy Anti-Poaching Unit (APU) probeer hy sy geliefde diere beskerm, onbewus oor hoe die groep oud-soldate sy opdragte uitvoer. In die afgelee ooptes van die park maak hulle 'n wildstroper wreed dood. Die wildstroper is die hoofman van 'n Himba-stam en Justus Tjambiro se pa. Die renosterhoring wat hy laat val terwyl hy vlug, moes betaal vir sy seun se universiteitsopleiding. Justus keer terug uit die stad om sy pa op te spoor. Wanneer hy sy pa se lyk vind, neem hy hom voor om hom te wreek op die man wat die APU's beheer - Karel Fechter. Hy kry uiteindelik sy kans wanneer Fechter se APU's ontbind word en verban word na ’n afgelee plaas. Fechter word met die APU's verbind en hy vlug uit aanhouding om hom noodgedwonge aan te sluit by die APU's. Justus (nou Justice) werk vir Nasionale Intelligensie en word aangese om Fechter op te spoor.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798151559
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
352

Other available formats


More buying options

View all 1 used from R100.00
Queries
R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Samuel van Dyk  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: read once
0

    1     

Other products to consider

Feniks 2008
Feniks 2008

Author:
Deon Meyer
Now R193.95
(eB 1940)
Silent Girl
Silent Girl

Author:
Tess Gerritsen
Was R194.95
Now R146.95
(eB 1470)
Dead at Daybreak: (New Edition)
Dead at Daybreak: (New Edition)

Author:
Deon Meyer
Now R103.95
(eB 1040)
Jagseisoen: Weet jy waar jou kind is
Jagseisoen: Weet jy waar jou kind is

Author:
Francois Bloemhof
Now R130.95
(eB 1310)

Customer reviews & ratings

Buy this product

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter