Eva ontmoet Einstein

Author:
Annelie Ferreira
Format:
Softcover

Now:R125.95
eBucks:eB1260

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Eva ontmoet Einstein

Short description

Vir baie uitdagings en vraagstukke van die moderne lewe kon die skrywer nie al die antwoorde in die Bybel kry nie. Sy besef dat die wereld waarin ons vandag leef, radikaal anders is as die wereld van ons oumagrootjies.

Long description

Vir baie uitdagings en vraagstukke van die moderne lewe kon die skrywer nie al die antwoorde in die Bybel kry nie. Sy besef dat die wereld waarin ons vandag leef, radikaal anders is as die wereld van ons oumagrootjies. Tong-in-die-kies vertrek sy op 'n spirituele reis wat by die Oerknal begin. Sy beleef die vorming van die aarde, die begin van lewe, evolusie, die ontstaan van Homo sapiens, en die ontstaan van die spirituele bewussyn van die mens. Op pad kom sy Zoroaster, die Boeddha, Jesus, Mohammed en Einstein tee. Haar reis na die dieper betekenis van die lewe is uiteindelik 'n intellektuele geskiedenis van die mensdom wat eindig by globalisering, relatiwiteitsteorie en kosmologie. Sy kom tot die ontdekking dat die simboliek van die Christendom behou moet word maar dat nuwe betekenis daaraan gegee moet word; en dat dit gedoen kan word deur onsself te leer ken.

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869190774
Publication date:
May 2005
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
290g
Pages:
186

Other products to consider

Customer reviews & ratings

Buy this product

Eva ontmoet Einstein

Eva ontmoet Einstein

Now:R125.95
eBucks:eB1260
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Byleveld: dossier van 'n baasspeurder
Was R198.95
Now R129.95
(eB 1300)

2.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

3.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

4.
Fiela Se Kind
Now R60.95
(eB 610)

5.
Skouspel 2011
Was R159.95
Now R128.95
(eB 1290)

6.
Platteland
Was R106.95
Now R85.95
(eB 860)

7.
Kaalvoet
Was R106.95
Now R85.95
(eB 860)

8.
Kook en geniet
Was R261.95
Now R170.95
(eB 1710)

9.
Rembrandt Se Meisie In Die Maan
Now R103.95
(eB 1040)

10.
13 Uur
Was R198.95
Now R129.95
(eB 1300)

m.kalahari.com
 
Newsletter