Soogdiere Van Suider-Afrika

Author:
Sean Fraser
Format:
Softcover

Now:R45.95
eBucks:eB460

South Africa

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

Soogdiere Van Suider-Afrika

Short description

Die opwindende reeks vir ontluikende natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie. Sakpas-grootte; Pragtige foto'

Long description

Hierdie gids maak deel uit van die Sasol eerste veldgids-reeks, wat spesiaal ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende w?reld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidse is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.

Product details

Publisher:
Struik Publishers
ISBN:
9781868721788
Publication date:
August 1998
Length:
165mm
Width:
110mm
Thickness:
4mm
Weight:
79g
Edition:
Reissue
Pages:
56
Illustrations:
56 photographs, maps
Readership:
Age: 2 - 12

Other products to consider

Gunsmithing - Rifles: Rifles
Gunsmithing - Rifles: Rifles

Author:
Patrick Sweeney
Now R269.95
(eB 2700)
Sasol eerste veldgids tot insekte van Suider Afrika
Sasol eerste veldgids tot insekte van Suider Afrika

Author:
Alan Weaving
Now R45.95
(eB 460)
Field Guides: Wildlife of Southern Africa
Field Guides: Wildlife of Southern Africa

Author:
Sean Fraser
Now R45.95
(eB 460)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Soogdiere Van Suider-Afrika

Soogdiere Van Suider-Afrika

Now:R45.95
eBucks:eB460
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter