Short description
Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie. Also available in English as
Long description
Hierdie gids maak deel uit van die Sasol eerste veldgids-reeks, wat spesiaal ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende w?reld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidse is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

Field Guides: Spinnekoppe and Skerpioene Van Suide
Reviewed by Alta from Gauteng on 18 December 2012
It is a very easy to understand, very interesting little book. The pictures are outstanding.
Was this review helpful?