Fotogids tot Bome van Suider-Afrika

Author:
Ben-Erik Van Wyk; Braam Van Wyk; Piet van Wyk
Format:
Softcover

Now:R222.95
eBucks:eB2230

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Fotogids tot Bome van Suider-Afrika

Short description

Suider-Afrika het ’n merkwaardig ryke verskeidenheid bome; hierdie indrukwekkende plante is dominant in verskeie plantegroeitipes, bied skuiling en voedsel aan ’n menigte organismes en is ook van baie groot praktiese waarde vir mense. Hoewel geen twee bome identies in vorm is nie, kan die meeste spesies maklik op grond van subtiele verskille in vertakkingspatroon en loofkenmerke uitgeken word. Die buitelyn van die kroondak bied dikwels die eerste leidraad tot identifikasie van ’n boom. Fotogids tot Bome van Suider-Afrika is van onskatbare waarde as identifikasie- en verwysingsgids tot 300 van die meer algemene boomsoorte in die streek, inheems sowel as genaturaliseer. ’n Belangrike doel van die boek is om die kenmerkende groeivorm van die verskillende spesies te illustreer sodat hulle maklik in die veld uitgeken kan word.

Long description

Suider-Afrika het ’n merkwaardig ryke verskeidenheid bome; hierdie indrukwekkende plante is dominant in verskeie plantegroeitipes, bied skuiling en voedsel aan ’n menigte organismes en is ook van baie groot praktiese waarde vir mense. Hoewel geen twee bome identies in vorm is nie, kan die meeste spesies maklik op grond van subtiele verskille in vertakkingspatroon en loofkenmerke uitgeken word. Die buitelyn van die kroondak bied dikwels die eerste leidraad tot identifikasie van ’n boom. Fotogids tot Bome van Suider-Afrika is van onskatbare waarde as identifikasie- en verwysingsgids tot 300 van die meer algemene boomsoorte in die streek, inheems sowel as genaturaliseer. ’n Belangrike doel van die boek is om die kenmerkende groeivorm van die verskillende spesies te illustreer sodat hulle maklik in die veld uitgeken kan word. Hierdie volledig hersiene tweede uitgawe van die boek bied die volgende: • Gesaghebbende beskrywings met die klem op die belangrikste kenmerke vir identifikasie in die veld. • Meer as 920 uitstekende volkleur foto’s wat veral die groeivorm van die verskillende spesies toon, maar ook die blomme, vrugte en bas. • Bygewerkte kaarte wat die verspreiding van elke spesie in Suider-Afrika aantoon. • Habitatvoorkeur van elke spesie. • Gebruike deur die mens, soos byvoorbeeld as voedsel, medisyne, gifstowwe, looistowwe, kleurstowwe, kleding, vesel, handwerk, boumateriaal, brandstof, asook vir tuinbou. • Verwysings na soortgelyke en naverwante spesies en hoe hulle onderskei kan word. • ’n Reeks simbole wat sekere inligting oor ’n spesifieke boom met een oogopslag aan die leser oordra. • ’n Innoverende, maklike identifikasiegids om die aantal spesies waaraan ’n onbekende boom moontlik kan behoort, te verminder. • Ten volle geïllustreerde inleidende hoofstukke oor biome en bome; vrugtebome; meubels en handwerk; brandhout; medisinale en giftige bome; bome en diere; argitektuur van bome; identifisering van bome.

Product details

Publisher:
Briza
ISBN:
9781920217051
Publication date:
November 2008
Length:
240mm
Width:
168mm
Weight:
910g
Pages:
360

Other products to consider

Trees of Southern Africa
Trees of Southern Africa

Author:
Keith Coates Palgrave; Meg Coates Palgrave
Now R387.95
(eB 3880)
Guide to aloes of South Africa
Guide to aloes of South Africa

Author:
Ben-Erik Van Wyk; Gideon Smith
Now R257.95
(eB 2580)
Field guide to wild flowers of South Africa
Field guide to wild flowers of South Africa

Author:
John Manning
Now R234.95
(eB 2350)
Sasol First Field Guide: Wildflowers of Southern Africa
Sasol First Field Guide: Wildflowers of Southern Africa

Author:
John Manning
Now R45.95
(eB 460)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Fotogids tot Bome van Suider-Afrika

Fotogids tot Bome van Suider-Afrika

Now:R222.95
eBucks:eB2230
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

5.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter