Short description
Toe Freya Fiemies nie haar aandete wil eet nie, is haar pa en ma skoon raadop – maar haar ouma Griet het 'n wonderlike plan vir 'n feesmaal wat Freya weer sal laat begin eet. 'n Lekker verspotte rymstorie vir selflees en hardoplees.