Geheime op Keurboslaan

Author:
Theunis Krogh
Format:
Softcover

Now:R103.95
eBucks:eB1040

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Geheime op Keurboslaan

Short description

Berrie Serfontein is in die moeilikheid. In ’n fluistergesprek wat hy toevallig hoor, dreig ’n vreemde besoeker met ’n Amerikaanse aksent om onbekende geheime uit sy pa se verlede bekend te maak. Berrie besluit om sy pa ten alle koste te beskerm en om op een of ander manier die vreemdeling uit die pad te kry – hóé weet hy nie.

Long description

Berrie Serfontein is in die moeilikheid. In ’n fluistergesprek wat hy toevallig hoor, dreig ’n vreemde besoeker met ’n Amerikaanse aksent om onbekende geheime uit sy pa se verlede bekend te maak. Berrie besluit om sy pa ten alle koste te beskerm en om op een of ander manier die vreemdeling uit die pad te kry – hóé weet hy nie. Die seuns op Keurboslaan word gedurig gewaarsku om nie naby die grotte in die berg te gaan nie, omdat daar in sommige van die grotte dryfsand is. Berrie hoor egter nie die waarskuwing nie, en besluit om die vreemdeling na die grotte te lok en hom daar gevange te hou totdat hy ’n manier kry om die man te verhoed om met alles op die lappe te kom. Dinge loop egter onverwags lelik verkeerd . . .

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798150217
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
225g
Pages:
180

Other available formats


Other products to consider

Reenboogrant tieners: Paaie van die hart
Reenboogrant tieners: Paaie van die hart

Author:
Louise van Niekerk
Now R84.95
(eB 850)
Saartjie se prys
Saartjie se prys

Author:
Bettie Naude
Now R78.95
(eB 790)
Trompie die sakeman
Trompie die sakeman

Author:
Topsy Smith
Now R78.95
(eB 790)
Freya Fiemies
Freya Fiemies

Author:
Katharine Quarmby
Now R99.95
(eB 1000)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Geheime op Keurboslaan

Geheime op Keurboslaan

Now:R103.95
eBucks:eB1040
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Byleveld: dossier van 'n baasspeurder
Was R198.95
Now R129.95
(eB 1300)

2.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

3.
Wouter en Bessie
Was R110.00
Now R12.95
(eB 130)

4.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

5.
Fiela Se Kind
Now R60.95
(eB 610)

6.
Platteland
Was R106.95
Now R85.95
(eB 860)

7.
Kook en geniet
Was R261.95
Now R170.95
(eB 1710)

8.
Skouspel 2011
Was R159.95
Now R128.95
(eB 1290)

9.
Kaalvoet
Was R106.95
Now R85.95
(eB 860)

10.
Rembrandt Se Meisie In Die Maan
Now R103.95
(eB 1040)

m.kalahari.com
 
Newsletter