Short description
Geluksdal orrie Lourens, 'n siviele ingenieur, besoek die vallei waar 'n nuwe dam beplan word. Daar kom hy in aanraking met die inwoners van Geluksdal, en begin hy besef wat die impak van so 'n dam op die mense en omgewing sal he. Veral vir Pinkie en haar pa is dit 'n groot slag, want hulle sal hul huis moet ontruim. Na 'n vrugtelose poging om die projek te saboteer, besluit Pinkie om Jorrie op 'n ander manier te oortuig om die dambouery te laat vaar - deur hom te verlei! .