Short description
ATKV-Kinderboektoekennings 2007: Selfleeskategorie: graad 6-7
In titel vertel een van my leerders, Stephan, hoe hy en sy vriend, Cobus, vir my, juffrou Beneke, per ongeluk in 'n geraamte verander! Maar dit is net die begin van die storie.