Gesinskos

Author:
Christelle Erasmus; Eric Barnard
Format:
Softcover

Now:R193.95
eBucks:eB1940

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Gesinskos

Short description

Maaltydbeplanning bespaar hope tyd, geld en moeite en verseker boonop interessanter en meer gebalansseerde etes.

Long description

Maaltydbeplanning bespaar hope tyd, geld en moeite en verseker boonop interessanter en meer gebalansseerde etes. In hierdie unieke kookgids is die beplanning reeds vir jou gedoen - kies net 'n maandspyskaart, doen jou aankope aan die hand van die volledige inkopielys, en volg die beproefde resepte agter in die boek. Die meer as 150 geregte is sonder fieterjasies maar lekker. Omdat gesinne se behoeftes en omstandighede verskil, maak Christelle en Eric se spyskaartstelsel net voorsiening vir 365 hoofmaaltye. Volledige instruksies om eie spyskaarte vir ontbyt en middagete op te stel word egter verskaf; met 'n bietjie moeite kan die bestaande spyskaarte en inkopielyste dus aangevul word om alle gesinsetes in te sluit.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798147965
Publication date:
December 2006
Length:
280mm
Width:
215mm
Weight:
565g
Edition:
3rd ed
Pages:
132

Other products to consider

Eenskotteltreffers
Eenskotteltreffers

Author:
Christelle Erasmus
Now R193.95
(eB 1940)
Help! daar's 'n stoof in my kombuis
Help! daar's 'n stoof in my kombuis

Author:
Annabel Frere
Now R144.95
(eB 1450)
Kook vir die vrieskas
Kook vir die vrieskas

Author:
Julia Orbe
Now R153.95
(eB 1540)

Customer reviews & ratings

Buy this product

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter