Getroud Met Rugby

Subtitle:
Seisoen 2 - Episodes 1-12 (3 Discs)
Actor:
Johan Scholtz; Henre Pretorius; Garth Collins
Format:
DVD

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 199.00
Now:
R188.95
eBucks:
eB1 890
Discovery Miles:
1 890
  • Pintrest

Long description

Die reeks fokus op die intriges, verhoudings, skandale, huwelike, seksuele avonture, aspirasies en rugby-politiek agter die skerms en in die slaapkamers van vier „rugby-paartjies? waarvan die manne op provinsiale vlak speel, en soos dit in Engels gestel word – “will pull no punches”. Hierdie is „n „tabloid? wêreld, en die reeks gaan nie huiwer om daardie wêreld eerlik uit te beeld nie.

Hulle speel vir „n denkbeeldige provinsiale span, genaamd Die Stryders. Die karakters en dialoog word so uitgebeeld dat kykers hulle gedurig verbeel dat die karakters en gebeure op ware provinsiale spelers gebaseer is, maar dit sal nooit regtig die geval wees nie.

Baie belangrik is dat so eerlik as wat die reeks sal wees, sal rugby, as feitlik „n geloof in Suid-Afrika, altyd seëvier, al val die karakters gedurig soos Adam en Eva uit die paradys. Die kerk is heilig – maar die priesters is mens!

Product details

Studio:
Independent
Rating:
NA

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 2 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R199.00 + R35.00 Post office delivery New Tokolosh SA

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Sep 2012
Location:
Moreletaridge, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Ex-display stock. Box might have been opened but disc brand new and never played. Ships next Business day.

Add to basket
R390.00 + R35.00 Post office delivery New Kramnik10

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
10 May 2012
Location:
middelburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket