Goggatjie Gaan Wildtuin Toe

Artist(s):
Goggatjie
Format:
CD

Now:R70.95
eBucks:eB710
Delivery:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com

Goggatjie Gaan Wildtuin Toe

Short description

Goggatjie vier sy 3de CD, ‘Goggatjie Gaan Wildtuin Toe’, met ‘n uitstappie na die Wildtuin! Die CD fokus op 3 lekkerluister stories, 9 kindergedigte en 2 liedjies rondom diere en die Wildtuin. Goggatjie speel weer lekker met die kinders, verskaf inligting en maak seker dat werklike dieregeluide die storievertel prentjie voltooi.

Die CD is propvol informasie oor die verskillende diere in die Wildtuin en die boekie bevat pragtige fotos wat die kinders in staat stel om die diere maklik te identifiseer.

Die lieflike storievertel talente van Mariëtte Engelen en Elma Potgieter dra by om die 3de Goggatjie CD nog ‘n wenner te maak. Die keer sluit Evert Snyman, die bekende en geliefde storieverteller van Radio Sonder Grense, by hulle aan. Saam laat hulle die pragtige stories en gedigte van die skryfster – Lily Krügel - werklik lewe!

In haar Voorwoord skryf Lily:
“Na die eerste CD 'Goggatjie se Kinderstories', het ek briefies gekry van kleingoed wat aan my skryf hoe baie hulle die stories en gediggies van Goggatjie geniet. CDs met kinderstories verskaf meer as net vermaak aan kinders, dit stel hulle bloot aan taal, klanke, informasie, emosie en baie meer. Klein kindertjies wil graag leer, daarom kan hulle oor en oor na stories en rympies luister; dit laat hulle DINK en hulle wil graag daaroor PRAAT.”

Om die CD mee af te rond, is daar kinderliedjies van Graeme Sacks en Erika Strydom ingesluit. Dié twee is verantwoordelik vir die treffer CD ‘Goggatjie se Kinderliedjies’.

Product details

Label:
AKA Records
Product code:
AKACD06
Audio Encoding:
PCM Audio

Listen to tracks

Disc 1

   1.  Deuntjie 
   2.  Goggatjie Gesels Oor Die Wildtuin  
   3.  Wilde Diere 
   4.  Goggatjie Gesels Oor Die Wilde Diere 
   5.  Gedig In Die Wildtuin 
   6.  Goggatjie Gesels Oor Diere Geluide  
   7.  Storie Koning Leeu Verloor Sy Brul  
   8.  Goggatjie Gesels Oor Wat Die Diere Eet  
   9.  Gedig Raai Wat Eet Die Diere  
   10.  Gedig Die Bokmakierie-Koor  
   11.  Goggatjie Gesels Oor Die Tarantaal  
   12.  Storie Kolletjies Die Tarantaal  
   13.  Goggatjie Gesels Oor Drie Diere  
   14.  Gedig Ou Skilpad  
   15.  Gedig Die Swaeltjies  
   16.  Gedig Geitjie Se Stert  
   17.  Goggatjie Gesels Oor Die Plaasdiere  
   18.  Dis Lekker Op Die Plaas  
   19.  Goggatjie Beweeg Soos Die Olifant  
   20.  Goggatjie Beweeg Soos Die Veldmuis  
   21.  Goggatjie Beweeg Soos Die Leeu  
   22.  Storie Klasie Kraalogies Die Veldmuis  
   23.  Goggatjie Gesels Oor Vriende  
   24.  Gedig Janfiskaal  
   25.  Gedig Die Likkewaan  
   26.  Goggatjie Gesels Oor Aandgeluide  
   27.  Gedig Aand In Die Wildtuin  
   28.  Goggatjie Se Totsiens  

Other products to consider

Afrikaans Is Groot
Afrikaans Is Groot

Artist:
Various Artists
Now R106.95
(eB 1070)
Kareltjie Kameelperd En Vriende - Vols.1 & 2
Kareltjie Kameelperd En Vriende - Vols.1 & 2

Artist:
CHILDREN
Was R74.95
Now R67.95
(eB 680)
My Vissermanvriend Se Pa
My Vissermanvriend Se Pa

Artist:
Robbie Wessels
Now R71.95
(eB 720)
Wielie Walie
Wielie Walie

Artist / Group:
Gert & Magda
Now R38.95
(eB 390)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Goggatjie Gaan Wildtuin Toe

Goggatjie Gaan Wildtuin Toe

Now:R70.95
eBucks:eB710
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter