Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies

Artist(s):
Goggatjie
Format:
CD

Now:R80.95
eBucks:eB810
Delivery time:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com

Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies

Short description

In ‘Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies’, die 4de CD in die Goggatjie reeks, klim ons geliefde Goggatjie in sy tydmasjien en hy vat die kindertjies terug in tyd. Dit is ‘n reis na die verlede om die Tradisionele liedjies, wat ek en jy as kinders geleer het, te herontdek, en aan ‘n nuwe generasie voor te stel: 20 liedjies uit die verlede vir kindertjies van die hede!

Ou gunstelinge soos ‘Hoe Ry Die Boere’, ‘So Ry Die Trein’, ‘Bobbejaan Klim Die Berg’, ‘Moeder Hoenderhen’, ‘Die Blink Vosperd’, ‘Die Paddaskool’ en ‘Jan Pierewiet’ belowe ‘n sak vol pret vir die jongspan en nostalgiese herinneringe vir die grootmense.

Deurentyds hou Goggatjie die kinders geselskap en reis saam met hulle in die tydmasjien. Halfpad deur die CD vat Goggatjie ‘n blaaskans saam met die kleinspan en laat hy hulle bietjie oefeninge doen deur verskillende diere na te maak op die maat van die ‘Gogga Deuntjie’.

Ons is baie trots op ons splinternuuwe aanbieding: Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies. Dis ‘n vars klank vir ‘n nuwe generasie!

Product details

Label:
AKA Records
Product code:
AKACD07
Audio Encoding:
PCM Audio

Tracks

Disc 1

   1.  Gogga Deuntjie  
   2.  Goggatjie Se Tydmasjien  
   3.  Hoe Ry Die Boere  
   4.  Die Blink Vosperd  
   5.  Klokke En Diere  
   6.  Die Paddaskool  
   7.  Feeklokkies  
   8.  Hoedjies Van Papier  
   9.  Klein Ondeug  
   10.  Die Mannetjie  
   11.  Hansie Slim  
   12.  Goggatjie Oefen 'N Bietjie  
   13.  So Ry Die Trein  
   14.  Bobbejaan Klim Die Berg  
   15.  In Die Dieretuin  
   16.  More Oompie More Tannie  
   17.  Die Kat Kom Weer  
   18.  Zoem Zoem Zoem  
   19.  Moeder Hoenderhen  
   20.  Kabouterman  
   21.  Sannie Se Lammetjie  
   22.  Goggatjie Gesels Oor Die Slaapdeuntjies  
   23.  Jan Pierewiet  
   24.  Afrikaanse Wiegeliedjie  
   25.  Goggatjie Se Totsiens  

Other products to consider

Winnie The Pooh - Lullabies
Winnie The Pooh - Lullabies

Artist:
CHILDREN
Now R38.95
(eB 390)
Carike en Ghoempie in Kinderland - Vol.6
Carike en Ghoempie in Kinderland - Vol.6

Artist:
Carike Keuzenkamp
Now R40.95
(eB 410)
Allerbeste KInderliedjies
Allerbeste KInderliedjies

Artist:
CHILDREN
Now R73.95
(eB 740)
Allerbeste Kinderstories
Allerbeste Kinderstories

Artist:
CHILDREN
Now R95.95
(eB 960)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies

Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies

Now:R80.95
eBucks:eB810
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Byleveld: dossier van 'n baasspeurder
Was R198.95
Now R129.95
(eB 1300)

2.
Wouter en Bessie
Was R110.00
Now R12.95
(eB 130)

3.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

4.
Fiela Se Kind
Now R60.95
(eB 610)

5.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

6.
Platteland
Was R106.95
Now R85.95
(eB 860)

7.
Kook en geniet
Was R261.95
Now R170.95
(eB 1710)

8.
Skouspel 2011
Was R159.95
Now R128.95
(eB 1290)

9.
Kaalvoet
Was R106.95
Now R85.95
(eB 860)

10.
Liefling Die Movie
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

m.kalahari.com
 
Newsletter