Goue Lint, My Storie Begint

'n Faksimilee heruitgawe van hierdie bundel immergroen verhale en verse uit die plaaslike- en wêreldliteratuurskat vir kinders. Dit is knap... more
Subtitle:
Voorleesverhale En Verse Vir Kleintjies
Editor:
Linda Rode
Format:
Hardcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R245.00
eBucks:
eB2 450
Discovery Miles:
2 450
  • Pintrest

Short description

'n Faksimilee heruitgawe van hierdie bundel immergroen verhale en verse uit die plaaslike- en wêreldliteratuurskat vir kinders. Dit is knap byeengebring deur Linda Rode en pragtig geïllustreer deur die bekende en bekroonde, Alida Bothma.

Long description

'n Faksimilee heruitgawe van hierdie bundel immergroen verhale en verse uit die plaaslike- en wêreldliteratuurskat vir kinders. Dit is knap byeengebring deur Linda Rode en pragtig geïllustreer deur die bekende en bekroonde, Alida Bothma. Klassieke verhale soos Die drie varkies, Gouelokkies en die drie bere, Rooikappietjie en Aspoestertjie is oorvertel deur kundiges soos Alba Bouwer en Linda Rode. Die bundel bevat ook Jakkals- en Wolfstories en vele ander inheemse verhale. Ander skrywers aan verse is Philip de Vos, Hester Heese, Obie Pretorius en Freda Linde.

Product details

Compiler:
Linda Rode
Illustrator:
Alida Bothma
Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624020288
Publication date:
January 2000
Length:
275mm
Width:
215mm
Thickness:
12mm
Weight:
300g
Audience:
Children
Pages:
160

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Wonderlik
Reviewed by Lolla from Kathu on 22 June 2011
6 of 21 people found the following review helpful:

Ek het groot geword met hierdie boek, en het sommer nostalgiese oomblikke gekry! Die illustrasies en bewoording van al die stories is nog presies dieselfde soos ek dit kan onthou. Ek kan nie wag om vir my kind ook al die oulike rympies te leer en die stories te vertel soos wat dit nie meer vertel word nie! 'n Stukkie goud werd vir my!

Was this review helpful?