Grappe Van A-Z

Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt Hoekom ry die ryk blondine ’n BMW? Dit is al wat sy kan spel. Hoekom het gorillas... more
Author:
Maritha Snyman
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R90.00
eBucks:
eB900
Discovery Miles:
900
  • Pintrest

Short description

Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt Hoekom ry die ryk blondine ’n BMW? Dit is al wat sy kan spel. Hoekom het gorillas groot neusgate? Want hulle vingers is so groot.’n Bielie van ’n lekker lawwe lagboek met grappies van A tot Z en supersnaakse SMS’e.

Product details

Imprint:
LAPA
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799349610
Publication date:
June 2011
Length:
212mm
Width:
137mm
Pages:
152
Audience:
Children
Pages:
152

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Hou jou maag vas!
Reviewed by Allison on 20 July 2011

Dit is ‘n boek wat jou lagspiere sal prikkel, veral as jy breek nodig het van die sinisme, gesanik, getjommel, gemor en gedinges wat die Suid-Afrikaanse diskoers kenmerk. “So, wat ís die goeie nuus, dokter?” Of “Hoekom is robotte nie bang vir spoke nie?” Blondines word gebruiklik nie ontsien nie. Maar as jy bang is jy affronteer ‘n blondine deur dit te lees, sê haar net dis ‘n woordeboek. Verder is daar skreeusnaakse SMS’e wat ‘n nogal kan kers vashou by ‘n (gesensorde) Jack Parow.

Was this review helpful?