Die nuutste hersiene Afrikaanse woordeboek en CD-Rom bied:
33,000 Voorbeeldsinne en -frases wat tipiese Afrikaanse taalgebruik weerspieël Nuttige inligting oor die herkoms van woorde
Groot versameling Afrikaanse idiome, vaste uitdrukkings en sinonieme.
Omvattende lys Afrikaanse afkortings en hul volvorme
Geografiese name en hulle afleidings
CD-Rom in kleur, met notafasiliteit en met skakels na webwerf en epos-adresse
HAT 5 is dié Afrikaanse naslaanbron vir elke huis, kantoor en klaskamer.