Short description
Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) is 'n gesaghebbende verklarende woordeboek vir Afrikaans in ’n enkele band wat meer as 1,7 miljoen woorde beslaan. Met duidelike definisies vir meer 80 000 trefwoorde, meer as 30 000 voorbeeldsinne, duisende idiome en vaste uitdrukkings, meer as 3 000 aanhalings uit werke van bekende Afrikaanse skryw