Short description
Heidi is 'n 5 jarige weeskind wat by haar oupa in die berge moet gaan bly aangesien haar Tannie Dety nie meer na haar kan omsien nie.
Long description
Almal kry Heidi vreeslik jammer om op so 'n jong ouderdom al die dinge te moet deur maak. Haar oupa is nie populêr tussen die ander mense nie en hulle sien hom as 'n hardkoppige ou man. Hulle dink dis malligheid om Heidi op so jong ouderdom in sy sorg te laat
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

heidie box set 2
Reviewed by Linda from south africa on 10 December 2012
11 of 16 people found the following review helpful:
verry happy thanks
Was this review helpful?

Neem my terug na MY kinderdae
Reviewed by Marisa on 24 April 2013
Verseker 'n puik produk! My dogtertjie kyk dit oor en oor! Kan nie genoeg kry nie! So net beter gewees het as hul die Heidie lietjie in afrikaans sing...
Was this review helpful?