Video

Hoofmeisie

Die rolprent handel oor drie meisies op laerskool, wat onder hul dominerende mammies dieselfde droom deel - om eendag hoofmeisie van Laerskool Stumbo... more
Actor:
Lida Botha
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 159.00  | 1 used from R 75.00
Now:
R98.95
eBucks:
eB990
Discovery Miles:
990
  • Pintrest

Short description

Die rolprent handel oor drie meisies op laerskool, wat onder hul dominerende mammies dieselfde droom deel - om eendag hoofmeisie van Laerskool Stumbo Pops te word. Nadia van Heerden is 'n liefdevolle en gemotiveerde weeskind met dieselfde droom.

Long description

Ongeag haar siniese ouma se advies om nie eers te probeer kompeteer nie, gaan sy voluit vir die gesogte bronsbaltjie. Nadia weet dit sal haar oorlede ma en pa verskriklik trots maak. Sy behaal gou sukses wanneer sy redenaars wen, maar mislukkings met netbal proewe, entrepreneursdag en akademie is net die begin van haar probleme. Wanneer sy oortuig is dat haar beste vriendin, Melissa, haar in die rug gesteek het, rebelleer Nadia teen almal wie vir haar omgee. Sy word gou 'n selfgesentreerde snip wat enigiets sal doen vir die titel van Hoofmeisie. Uiteindelik leer Nadia dat 'n ware leier van agter af lei, en 'n voorbeeld van eerlikheid en onselfsugtigheid behoort te wees.

Product details

Duration:
97min
Rating:
NA

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Hoofmeisie
Reviewed by Elsabe from Lichenburg on 28 January 2013
5 of 8 people found the following review helpful:

Excellent

Was this review helpful?    

 

  Good movie
Reviewed by Santie from Gauteng on 15 January 2013
7 of 13 people found the following review helpful:

Hoofmeisie is very enjoyable. A sweet story I would not necessarily watch again. It dragged on a bit towardsthe middle, but then got momentum. I enjoyed it.

Was this review helpful?    

 

  Oulik, ouliker, oulikste!
Reviewed by Cobus from Cape Town, South Africa on 01 March 2012
73 of 148 people found the following review helpful:

Kyk 'n mens net na die voorprent (http://www.youtube.com/watch?v=MYqvbIa0j3M) dan kan ek nie wag om die film te koop en dit by die huis te sit en kyk nie. Nee wag - te sit en lag nie!

Was this review helpful?    

See more reviews

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 2 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R75.00 + R35.00 Post office delivery Like New TOP DVD

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
25 Aug 2010
Location:
George, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R159.00 + R35.00 Post office delivery New Tokolosh SA

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Sep 2012
Location:
Moreletaridge, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Ex-display stock. Box might have been opened but disc brand new and never played. Ships next Business day.

Add to basket