Hoor My Lied

Actor:
Ge Korsten; Min Shaw; Martin Pols
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R55.95
eBucks:eB560
Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

Hoor My Lied

Long description

Die beroemde Suid-Afrikaanse sanger, Ge Korsten speel die hoofrol in hierdie roerende, half onwerklike verhaal van die mag wat musiek het on wondere te verrig. 'n Singende sjirurg, Dr David Retief en sy dogter, Marietjie is betrokke in 'n ernstige motorongeluk, waarna Marietjie verlam is. Haar pa se kopbeserings bring mee dat hy binne twee jaar blind sal wees. Lydia de Graff, 'n verpleegster by die hospitaal waar Retief konsulteer, was deels verantwoordelik vir die ongeluk. Skuldgevoelens dryf haar om 'n steunpilaar te wees vir beide pa en dogter, em wanner Retief hoor dat sy dogter gespesialiseerde hulp in die VSA nodig het, vergesel Lydia hulle na New York. Retief besef hier dat sy sig versleg, maar sy dogter baar groter sorg. Ten einde geld in te samel vir Marietjie se behandeling, begin Retief konserte gee. Gedurende een van die opvoerings staan Marietjie op en loop weer.

Product details

Director:
Elmo de Witt
Studio:
MNET
Zone:
Region 2

Other products to consider

Voetspore 2: Op Die Strand (4 DVD Box Set)
Voetspore 2: Op Die Strand (4 DVD Box Set)

Was R188.95
Now R160.95
(eB 1610)
Kite Runner
Kite Runner

Actor:
Atossa Leoni; Nasser Memarzia; Saïd Taghmaoui; Wali Razaqi
Now R44.95
(eB 450)
Kareltjie Kameelperd Hou Kampvuurkonsert
Kareltjie Kameelperd Hou Kampvuurkonsert

Artist:
CHILDREN
Was R74.95
Now R67.95
(eB 680)

Buy this product

Hoor My Lied

Hoor My Lied

Now:R55.95
eBucks:eB560
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter