Short description
Nog 'n suksesverhaal uit die pen van Carmen Niehaus. In Huisgenoot Wenresepte 8 maak Carmen dit maklik om met flair te kook - van die eenvoudige geroosterde ciabatta voorgereg en die dekadente roomys-bombe met bessiesous as nagereg tot geurige kerries van Durban en die Bo-kaap.
Long description
Nog 'n suksesverhaal uit die pen van Carmen Niehaus. In Huisgenoot Wenresepte 8 maak Carmen dit maklik om met flair te kook - van die eenvoudige geroosterde ciabatta voorgereg en die dekadente roomys-bombe met bessiesous as nagereg tot geurige kerries van Durban en die Bo-kaap. Met tradisionele gunstelinge sowel as geregte van regoor die wereld. Meer as 400 watertand resepte vir alle geleenthede sal die titel beslis inspireer.
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

stunning
Reviewed by Minette from Boksburg on 23 October 2012
11 of 23 people found the following review helpful:
Very nice book
Was this review helpful?