In die Nimmer-Immer-Bos

Author:
Linda Rode
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R248.95
eBucks:eB2490

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

In die Nimmer-Immer-Bos

Short description

Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos waar ’n durende wêreld van stories op lesers, jonk en oud, wag. Hier is sestig verhale, byeengesoek en oorvertel deur sprokiesliefhebber en samesteller van kinderboeke Linda Rode.

Long description

Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos waar ’n durende wêreld van stories op lesers, jonk en oud, wag. Hier is sestig verhale, byeengesoek en oorvertel deur sprokiesliefhebber en samesteller van kinderboeke Linda Rode. Die verhale is só beplan dat die kleintjies vir wie daar voorgelees word, sowel as ouer kinders wat self lees, ewe veel plesier aan die boek sal hê. Dis ’n omvattende bundel wat die kind se belewing van die wye wêreld van sprokies en ander folklore sal verruim. Kort brokkies kommentaar aan die einde van elke storie dui die lande van oorsprong aan en plaas die verhale uit Afrika, Europa, die Ooste en ander wêrelddele in konteks met mekaar. Fiona Moodie is internasionaal bekend as illustreerder. Haar evokatiewe illustrasies is droënaaldetse wat met die hand gedruk en daarna geverf is – ’n moeisame proses wat meer as twee jaar geverg het. Die resultaat is betowerend en maak van die boek ’n kunsskat vir elke kind wat bevoorreg genoeg is om dit te ontvang. Ook verkrygbaar in Engels: In the Never-Ever Wood.

Product details

Illustrator:
Fiona Moodie
Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624047674
Length:
276mm
Width:
210mm
Weight:
1315g
Pages:
256

Other products to consider

Net Een Slukkie, Padda!
Net Een Slukkie, Padda!

Author:
Piet Grobler
Now R92.95
(eB 930)
Revolting Rhymes
Revolting Rhymes

Author:
Roald Dahl
Now R103.95
(eB 1040)
Pippie Langkous
Pippie Langkous

Author:
Astrid Lindgren
Now R88.95
(eB 890)
Asterix and the Soothsayer
Asterix and the Soothsayer

Author:
Rene Goscinny
Now R108.95
(eB 1090)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  'n Plesier
Reviewed by Lise from Johannesburg on 28 September 2010
87 of 161 people found the following review helpful:

Dit is 'n pragtige boek en verdien sommer nou al klassieke status! Fantastiese illustrasies en lekkerlees geskryf.

Was this review helpful?    

 

  In die Nimmer-Immer-Bos
Reviewed by Lynette from Pretoria on 16 August 2010
77 of 169 people found the following review helpful:

'n Uitstekende boek - perfek vir jonk en oud. Beslis die moeite werk om te koop - Linda Rode is fenominaal :-)

Was this review helpful?    

Buy this product

In die Nimmer-Immer-Bos

In die Nimmer-Immer-Bos

Now:R248.95
eBucks:eB2490
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter