Short description
Die immergewilde Joyce Meyer Dagbeplanner is beskikbaar in twee verskillende
uitgawes. Die uitgawe met die gestopte hardeband het ’n pragtige blom-ontwerp
en is soveel meer as net ’n dagbeplanner – dit bied ook pitkos uit Joyce Meyer se
gewilde boeke, Moenie opgee nie! en Deurdrenk my met liefde. Hierdie dagbeplanner
sal jou nie net help om jou lewe te orden nie, dit sal jou ook aanmoedig om in liefde
te leef en vervulling te vind. Dis ’n pragtige, praktiese geskenk vir elkeen wat daarvan
hou om te beplan, te begroot, spesiale geleenthede te onthou en na daaglikse
inspirasie soek.
Long description
Die immergewilde Joyce Meyer Dagbeplanner is beskikbaar in twee verskillende uitgawes. Die uitgawe met die gestopte hardeband het 'n pragtige blom-ontwerp en is soveel meer as net 'n dagbeplanner – dit bied ook pitkos uit Joyce Meyer se gewilde boeke, Moenie opgee nie! en Deurdrenk my met liefde. Hierdie dagbeplanner sal jou nie net help om jou lewe te orden nie, dit sal jou ook aanmoedig om in liefde te leef en vervulling te vind. Dis 'n pragtige, praktiese geskenk vir elkeen wat daarvan hou om te beplan, te begroot, spesiale geleenthede te onthou en na daaglikse inspirasie soek. Dit bevat: 'n Bladsy per dag vir afsprake en notas, openbare vakansiedae, skool- en universiteitskwartale, jaarbeplanner, begroting en kalenders, ekstra notabladsye agterin, plek vir telefoonnommers en adresse, daaglikse inspirasie en weeklikse oordenkings uit Joyce Meyer se Moenie opgee nie! en deurdrenk my met liefde.
Table of contents
Dit bevat:
’n Bladsy per dag vir afsprake en notas
Openbare vakansiedae, skool- en universiteitskwartale
Jaarbeplanner, begroting en kalenders
Ekstra notabladsye agterin
Plek vir telefoonnommers en adresse
Daaglikse inspirasie en weeklikse oordenkings uit Joyce
Meyer se Moenie opgee nie! en Deurdrenk my met liefde