Kampvuurstories

'n Bundel verhale wat dateer uit die tyd toe jagters, trekboere en soldate saans om die kampvuur stories vertel het om hulself mee te vermaak en die... more
Author:
Pieter W. Grobbelaar
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 95.00
Now:
R180.00
eBucks:
eB1 800
Discovery Miles:
1 800
  • Pintrest

Short description

'n Bundel verhale wat dateer uit die tyd toe jagters, trekboere en soldate saans om die kampvuur stories vertel het om hulself mee te vermaak en die tyd te verwyl.

Long description

'n Bundel verhale wat dateer uit die tyd toe jagters, trekboere en soldate saans om die kampvuur stories vertel het hulself mee te vermaak en die tyd te verwyl. Dit is veral die jagters wat die fyn lyn is tussen waarheid en versinsel oorgesteek het en wat nie net die verteller nie, maar ook die aanhoorders se sin vir humor en die absurde tot die uiterste beproef het. Spookstories was ook aan die orde van die dag, asook 'n paar dramatiese en deernisvolle verhale van dapperheid, ontbering en vriendskap. 'n Versameling stories wat deur jonk en oud geniet sal word, veral vir die interessante karakters en skerp humor.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798151269
Publication date:
March 2011
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
250g
Pages:
192
Audience:
Children
Pages:
192

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R95.00 + R35.00 Post office delivery Like New Y Havenga

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
03 Dec 2010
Location:
Hartenbos, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket