Koning van Katoren

Author:
Jan Terlouw
Format:
Softcover

Now:R140.95
eBucks:eB1410

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Koning van Katoren

Short description

Die koning van Katoren is dood en daar is geen troonopvolger nie. Vir 17 jaar regeer ses nare ministers die land – hulle beweer hulle is op soek na ’n nuwe koning, maar niks gebeur nie. Op ’n dag arriveer ’n seun, Stach, by die paleis. Hy is gebore op die nag van die koning se dood en is vasbeslote om die nuwe koning te word. Die ministers wil nie hulle lewenstyl prysgee nie en bedink sewe onmoontlike take vir Stach om te verrig. Hulle is vas oortuig daarvan dat Stach nie die mas sal opkom nie, maar ná die eerste taak is dit baie duidelik dat hy ’n ernstige bedreiging vir hulle inhou.

Long description

Die koning van Katoren is dood en daar is geen troonopvolger nie. Vir 17 jaar regeer ses nare ministers die land – hulle beweer hulle is op soek na ’n nuwe koning, maar niks gebeur nie. Op 'n dag arriveer 'n seun, Stach, by die paleis. Hy is gebore op die nag van die koning se dood en is vasbeslote om die nuwe koning te word. Die ministers wil nie hulle lewenstyl prysgee nie en bedink sewe onmoontlike take vir Stach om te verrig. Hulle is vas oortuig daarvan dat Stach nie die mas sal opkom nie, maar na die eerste taak is dit baie duidelik dat hy 'n ernstige bedreiging vir hulle inhou. Jan Terlouw (1931-) het in 1970 gedebuteer as jeugboekskrywer. Hy was die leier van D66, 'n liberale linksgesinde party in Nederland. Hy het 'n opwindende en lewendige skryfstyl en, gekoppel aan sy sosiale bewustheid, skep hy magiese werke wat aansien en gewildheid geniet. Hy is reeds tweemaal met De Gouden Griffel-prys bekroon.

Product details

Translator:
Daniel Hugo
Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869193614
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
184

Other products to consider

Gevang!
Gevang!

Author:
Martie Kruger
Now R80.95
(eB 810)
The Short Second Life of Bree Tanner: An Eclipse Novella
The Short Second Life of Bree Tanner: An Eclipse Novella

Author:
Stephenie Meyer
Now R170.95
(eB 1710)
Die klein slimkoppies ontdek . . . Die menslike liggaam
Die klein slimkoppies ontdek . . . Die menslike liggaam

Author:
Liza Swerling; Ralph Lazar
Now R94.95
(eB 950)
Hairy Maclary and Friends: Where Is Hairy Maclary?
Hairy Maclary and Friends: Where Is Hairy Maclary?

Author:
Lynley Dodd
Now R113.95
(eB 1140)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Koning van Katoren

Koning van Katoren

Now:R140.95
eBucks:eB1410
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter