Kook Met Sewe Bestanddele

Ideaal vir besige kokke! As 'n gebrek aan tyd dikwels vaal en vervelige etes tot gevolg het, is hierdie net die kookboek vir jou. Dit bevat... more
Author:
Christa Welgemoed
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R205.00
eBucks:
eB2 050
Discovery Miles:
2 050
  • Pintrest

Short description

Ideaal vir besige kokke! As 'n gebrek aan tyd dikwels vaal en vervelige etes tot gevolg het, is hierdie net die kookboek vir jou. Dit bevat ekonomiese smulkos vir elke dag en vir spesiale geleenthede met een groot voordeel: die bestanddele is min, en die resepte vinnig en maklik om te maak.

Long description

Ideaal vir besige kokke! As 'n gebrek aan tyd dikwels vaal en vervelige etes tot gevolg het, is hierdie net die kookboek vir jou. Dit bevat ekonomiese smulkos vir elke dag en vir spesiale geleenthede met een groot voordeel: die bestanddele is min, en die resepte vinnig en maklik om te maak. Die oorgrote meerderheid geregte word in 15-30 minute berei met sewe of minder bestanddele (sout, peper en water uitgesluit!). Talryke tydbesparende wenke verseker voorts dat besige ma's en kokke hul kosbare tyd ten beste benut.

Product details

Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798150040
Publication date:
September 2008
Length:
280mm
Width:
215mm
Weight:
515g
Pages:
114
Audience:
General
Pages:
114

Customer reviews & ratings