Kos is op die tafel

Subtitle:
Gesinskos met weeklikse spyskaarte en inkopielysies
Author:
Heleen Meyer
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R190.95
eBucks:eB1910

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Kos is op die tafel

Short description

Die resepte in Kos is op die tafel! Gesinskos met weeklikse spyskaarte en inkopielysies, is 'n kombinasie van eie gunstelinge en resepte waarvoor familie en vriende telkemale vra.

Long description

Die resepte in Kos is op die tafel! Gesinskos met weeklikse spyskaarte en inkopielysies, is 'n kombinasie van eie gunstelinge en resepte waarvoor familie en vriende telkemale vra. Daar is iets onweerstaanbaar aan tuisgemaakte kos en die meerderheid resepte is maklik, eenvoudig en net lekker kuierkos. Benewens die meer as 150 resepte, word raad vir die gesin se weeklikse kosbeplanning ingesluit asook spyskaarte en inkopielysies. Die moeilikheidsgraad en tydsduur van die resepte word aangedui. Daar word ook aangedui wanneer resepte geskik is vir kinders en/of vegetariers.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799344974
Length:
280mm
Width:
210mm
Pages:
160

More buying options

View all 1 new from R180.00
Queries
R180.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: THARINA  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Gatherings: A year of invitations
Gatherings: A year of invitations

Author:
Nataniel
Now R324.95
(eB 3250)
Volgehoue energie vir kinders
Volgehoue energie vir kinders

Author:
Gabi Steenkamp; Jeske Wellman; Tanzia Merlin
Now R180.95
(eB 1810)
Australian Women's Weekly Mini: After-work Healthy
Australian Women's Weekly Mini: After-work Healthy

Author:
AUSTRALIAN WOMEN'S WEEKLY
Now R49.95
(eB 500)
Koeke ter viering van liefde en lewe
Koeke ter viering van liefde en lewe

Author:
Callie Maritz; Mari-Louis Guy
Now R207.95
(eB 2080)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Smullekker
Reviewed by Allison on 15 October 2009
599 of 1348 people found the following review helpful:

Ons ken almal ma se stem uit die kombuis: “Kos is op die tafel!” Met die smullekker resepte sal jy geen probleem hê om elke ete ‘n heerlike ervaring te maak nie. Die resepteboek het weeklikse spryskaarte en inkopielyste en is vol disse wat jou familie en vriende se gunstelinge insluit. Daar is meer as 150 resepte om van te kies en die moeilikheidsgraad en bereidingstyd word aangedui. Daar is iets vir elkeen tot vir vegetariërs. Kos is op die tafel! Is opgedeel in: Nuttige notas; Ligte etes; Groente, bygeregte en slaaie; Vegetariese geregte; Hoender en pluimvee; Bees-, lam-, vark- en ander rooivleis; Vis en seekos; Lekkertes in die kombuis; Nageregte en gebak; Spyskaarte en inkopielysies. Die kleurvolle en interessante uitleg tesame met pragtige foto’s maak dié kookboek spesiaal. Heleen Meyer het geen bekendstelling nodig nie. Sy was assistant kos-redakteur by Sarie, het die afgelope nege jaar by AMC-Classic met resepontwikkeling gewerk. Heleen het ook al besoek by Pasella en Roer! afgelê en haar resepte is in die resepteboek Roer! met die sterre gepubliseer.

Was this review helpful?    

Buy this product

Kos is op die tafel

Kos is op die tafel

Now:R190.95
eBucks:eB1910
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter