Kwêla Funnies 2

Subtitle:
Lag 'n Slag...
Director:
Pieter Cilliers
Format:
DVD

Now:R95.95
eBucks:eB960
Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

Kwêla Funnies 2

Long description

kykNET se vlagskipjoernaalprogram Kwêla se Amateur Videokompetisie het oor die jare heen ‘n instelling geword. Na die wegholsukses van die eerste DVD met ‘n keur van snaakse video’s, is daar besluit om ‘n tweede DVD uit te gee. Kwêla Funnies 2 bevat 138 video’s uit die 2007/2008 oes en beloof om eindelose genot te verskaf.

Die video’s is in sewe afdelings gegroepeer, naamlik Valle (mense en kinders wat val), Onderonsies (die snaakse onderonsies tussen mense en diere), Bekkig (kinders se onvoorspelbare sêgoed), Dieremanewales (diere en hulle vreemde maniere), Eskapades (grootmense wat hulle voet daarin sit), Honde & katte (huisdiere se eienaardighede) en Kinderkaperjolle (kinders se nukke en grille).

Product details

Studio:
MNET
Duration:
90 min
Video Encoding:
4:3, 1.33:1
Zone:
Worldwide

Other products to consider

Orion
Orion

Was R188.95
Now R160.95
(eB 1610)
Geraldina Die Tweede
Geraldina Die Tweede

Actor:
Antoinette Kellerman; Eric Nobbs; Jan Ellis
Was R148.95
Now R126.95
(eB 1270)
Grensbasis 13
Grensbasis 13

Actor:
Danie Joubert
Now R59.95
(eB 600)
Wallace and Grommit: The Curse of the Were-Rabbit
Wallace and Grommit: The Curse of the Were-Rabbit

Director:
Nick Park; Steve Steve Box
Out of stock

Customer reviews & ratings

Buy this product

Kwêla Funnies 2

Kwêla Funnies 2

Now:R95.95
eBucks:eB960
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter