Short description
Wonder jy wat van gesag en dissipline geword het?
Long description
Wonder jy wat van gesag en dissipline geword het? Hier is die antwoorde! Jy kan ontdek†& Hoeveel gesag gesond is, wat gesonde gesag vandag beteken, hoe ons as ouers gesag verloor het en hoe om dit stap vir stap te herwin, wat jou gesagstyl is en hoe dit jou kinders sal vorm, hoe om jou gesagstyl te "skuif"as jy agterkom dat jy te toegeeflik of te streng is, en hoe om manipulasie te stop. Daar is orals kortpaaie, oulike dissiplinefoefies en ouerskapwenke waarmee 'n mens jou kinders onder ons beheer kan hou.